explosieven - plofstof
file - erge verkeersopeenhoping
garage - motorhuis
giraffe - kameelperd
hier en daar - plek plek
hordenloop - hekkiesloop
huig - kleintongetjie
inktvis - seekat
kinderhoofdjes - ronde, outydse straatstene

koe - bees, koei
kruiswoordraadsel - blokkiesraaisel
kruimeldief - werktuigie om krummels mee op te vee
milkshake - melkskommel
nietmachine - krammasjien
nietsnut - leegloper
oorbel - krabbertjie
panties - broekiekouse
parachute - valskerm
firewall - brandmuur
pindakaas - grondboontiebotter
popcorn - springmielies

referentiekader - verwysingsraamwerk
richtingaanwijzer - flikkerlig
sinaasappel - lemoen
solliciteren - aansoek doen
toilet bezoeken - 'n draai loop
trainer - afrigter
viaduct - duikweg
viooltjes - gesiggies
egel - krimpvarkie
amper - amper nie , net-net
behang - muurpapier
chaos - deurmekaarspul
couveuse - bababroeikas
kleine, taaie aloe - kanniedood