Onderwerp
:
hallo
Enkele bericht bekijken
15 December 2007, 11:58
#
1
AfrikanseMeisie
Guest
Berichten: n/a
hallo
Nederlands is deel van die oorsprong van afrikaans. Ek wil graag kyk of julle my taal kan verstaan, want ek kan julle taal meestal verstaan as ek dit lees.
groete AfrikanseMeisie